R120.00 Original price was: R120.00.R60.00Current price is: R60.00.
Ontbyt in die bed en seks in die kombuis is Timothy Kieswetter se tweede boek waarin hy seks openlik bespreek en beoog om seks as deel van ’n gesonde huwelik te illustreer.
Dit maak nie saak wie jy is nie, jy is as seksuele wese geskape met die doel dat seksualiteit vir jou ’n seëning sal wees en nie ’n straf nie. Gesonde Seks bevorder gesonde huwelike en vir te lank is die onderwerp van seksualiteit ’n taboe om oor te praat.
Vir sommige paartjies is dit soms moeilik om die ‘gesondheid’ van seks raak te sien en die bedoeling met intimiteit te begryp, wat nog te sê dit in die fynste besonderhede te bespreek. In Ontbyt in die bed en seks in die kombuis gee Timothy Kieswetter praktiese wenke (en ja, in die fynste besonderhede) hoe om Gesonde Seks te beoefen.
Sy doel is om die persepsie dat seks vuil, sleg en lelik is te verander na dat seks ’n wonderlike deel van die huwelik uitmaak. Die boek gee praktiese voorbeelde van hoe om intimiteit in jou huwelik te bevorder en jou huweliksmaat se seksualiteit en sensualiteit te leer ken.
’n Moet-lees vir elke paartjie wat wil leer hoe om dit tussen die lakens warm te hou!
Remember, the benefits of reading non-fiction in a relationship extend beyond intellectual growth. Offering opportunities for emotional connection, mutual understanding, and shared experiences. Enrich the relationship in various ways. It is essential to choose topics that interest both partners and engage in discussions that are respectful and enriching for both individuals.
We use a courier service for delivery. There is no Lola Montez Branding on the external packaging whatsoever.

Sign up to our newsletter and get 10% OFF your first purchase and stand a chance to win a Lola Montez Voucher worth R1000!
Plus be the first to learn about new products, specials, tips and techniques.
By submitting, you agree to receive emails from Lola Montez and accept our terms of service and privacy policy.
SIZE
BUST
WAIST
HIP
UPPER ARM
S
79CM
59CM
90CM
24.5CM
81CM
63CM
94CM
26CM
M
85CM
67CM
98CM
28CM
89CM
71CM
102CM
30CM
L
94CM
76CM
107CM
32CM
99CM
81CM
112CM
34CM
XL
105CM
XXS
XXS
XXS
111cm
93cm
124cm
38cm
BUST
Measure over the fullest area of your bust & straight around your back
Waist
Measure around the narrowest part of your waist line - above your belly button & below your rib cage.
Hip
Measure around the fullest part of your hips approximately 23cm below your waist.
38cm
Circumference of bicep/upper arm
Sign up and be the first to learn about new products, specials, tips and techniques.